NG KERK Pietersburg

NG Kerk Pietersburg is die oudste gemeente in die Stad, en is gelee in die middestad.

Ons gebou word gereeld gebruik om musiek konserte aan te bied as gevolg van die akkoestiek wat uitstekend is.

Kategese:

Elke Sondag 10:15 - 11:15. Geen kategese op langnaweke of vakansie, en tydens nagmaaldienste nie

Ons leuse is:

ONS IS JESUS VIR MEKAAR
ONS IS JESUS VIR DIE MENSE VAN DIE WêRELD
ONS DIEN GOD, MEKAAR EN DIE MENSE VAN DIE WêRELD